Mariët & Werner

Klik om oop te maak

Untitled design - 2026-08-23T073237.219

Mariët & Werner

6 FEBRUARIE 2027

SAAM MET ONS FAMILIES

────── ♡ ♡ ♡ ──────

Met groot vreugde en liefde, nooi ons julle om saam met ons die dag te vier waarop ons vir ewig aan mekaar verbind word.

×

Ons Storie

───── ♡ ♡ ♡ ─────

Ons storie het reeds in 2007 begin, toe ons mekaar deur gemeenskaplike vriende ontmoet het. Wat aanvanklik net ’n mooi vriendskap was, het met tyd gegroei tot iets veel meer besonders.

Tien jaar later, in 2017, het vriendskap plek gemaak vir liefde en het ons saam ’n nuwe hoofstuk begin. Sedertdien het ons ’n lewe opgebou vol liefde, lag, kosbare herinneringe en vele avonture saam.

Die Suidkus was nog altyd een van Mariët se gunsteling plekke, 'n plek wat reeds spesiaal was het op 12 Junie 2025 nog meer betekenis gekry toe ek haar vra om my vrou te word.

En nou, op 6 Februarie 2027, sal ons uiteindelik voor ons familie en vriende “Ja” sê en saam die mooiste nuwe hoofstuk van ons lewe begin.

Vir Altyd Saam
Untitled design - 2026-08-21T194504.234

"En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!"
- 1 Korintiërs 13:13

ONS BELOOF ONS LIEFDE

00 DAYS
00 HOURS
00 MINUTES
00 SECONDS
Untitled design - 2026-08-21T212125.077

HEYNEKE BRUILOF

────── ♡ ♡ ♡ ──────

Fatherland Estate

Dikololo Road, Brits

Oornag Ná Ons Groot Dag...
Verblyf is beskikbaar vir gaste wat graag ná die troue wil oornag. Gaste word vriendelik versoek om hul eie verblyfreëlings en besprekings te tref.

Akkommodasie

───── ♡ ♡ ♡ ─────

Vir ons gaste se gerief is daar verskeie akkommodasie-opsies in die omgewing beskikbaar.

Ons beveel aan dat julle vroegtydig bespreek om teleurstelling te voorkom.

Maroela

Kontakpersoon
Alida van Wyngaard

083 327 1505

Ongeveer 3 km vanaf Fatherland Estate

Blommelot

Kontakpersoon
Esbé du Toit

084 584 1110

Ongeveer 3 km vanaf Fatherland Estate

Dikhololo

Kontak
086 269 846

www.dikhololo.co.za

Ongeveer 9.2 km vanaf Fatherland Estate

Dube Private Game Lodge

Kontak
082 375 6179

www.dubegame.co.za

Ongeveer 11 km vanaf Fatherland Estate

Naledi

5-ster-gradering

Kontak
071 624 2258

info@nalediprivategamefarm.co.za

Ongeveer 5.5 km vanaf Fatherland Estate

Klippies Kraal

Kontak
079 704 9182

www.klippieskraal.co.za

Ongeveer 6.9 km vanaf Fatherland Estate

Esmarline Lodge

Kontakpersoon
Linda Schoeman

082 327 9903

Ongeveer 14 km vanaf Fatherland Estate

Klein Paradys Karavaanpark

www.kleinparadys.com

Ongeveer 7 km vanaf Fatherland Estate

Angel Oak Guesthouse

Kontak
082 801 8052

angeloakguesthouse.co.za

Ongeveer 16 km vanaf Fatherland Estate

Manzi Maningi

Kontak
083 566 3318

www.manzimaningi.co.za

Ongeveer 6 km vanaf Fatherland Estate

───── ♡ ♡ ♡ ─────

Beskikbaarheid en tariewe kan verander.

Ons beveel aan dat gaste direk met die betrokke akkommodasie kontak maak en vroegtydig hul bespreking bevestig.

ONS SPESIALE DAG

────── ♡ ♡ ♡ ──────

15:30
Seremonie
Kom deel in die besondere oomblik wanneer ons ewige trou aan mekaar beloof.
16:30
Canapés & Gelukwense
Klink 'n glasie op ons met heerlike verversings, goeie geselskap en spesiale foto-oomblikke.
18:30
Onthaal & Aandete
Neem jou plek in vir ’n heerlike ete, hartlike toesprake en kosbare oomblikke saam.
20:00
Laat die Feesvieringe Begin!
Tyd om die dansvloer aan te pak! Geniet goeie musiek, lekker geselskap en dans saam met ons tot laat.

FYNER DETAIL

────── ♡ ♡ ♡ ──────

SEREMONIE:

Gaste word vanaf 15:00 verwelkom.
Seremonie begin om 15:30.

KLEREDRAG:

Semi- Formeel
Ons vra vriendelik dat ons gaste semi-formeel geklee sal wees.

ChatGPT Image Aug 21, 2026, 09_55_59 PM

VERVERSINGS:

’n Kontantkroeg met kaartfasiliteite sal beskikbaar wees.
Kom klink ’n glasie saam met ons en geniet die feesvieringe terwyl ons hierdie besondere dag saam vier.

GESKENKWENS:

Ons is so opgewonde om ons spesiale dag saam met julle te vier. Indien julle graag ’n geskenk wil gee, sal ’n geldelike bydrae tot ons toekoms saam vir ons ongelooflik baie beteken.

RSVP DATUM:

Liewe familie en vriende, ons sal dit baie waardeer as julle asseblief voor of op die aangeduide datum kan RSVP.
BEVESTIG ASB TEEN 30 NOVEMBER
2026

Deel die Liefde

Klik op die kamera om die foto’s wat jy tydens ons troue geneem het op te laai.
Ons sien uit om ons spesiale dag deur jou lens te herleef.

Untitled design - 2026-08-23T073237.219

Hoop Ons Sien Jou Daar!

RSVP

───── ♡ ♡ ♡ ─────

Dit sal vir ons besonders wees om ons spesiale dag saam met julle te vier.

RSVP asseblief teen 30 November 2026
Sal jy die troue bywoon?
Kleingaste is ook welkom om deel te wees van ons spesiale dag. Indien julle kinders saamkom, voeg asb hul name en ouderdomme by.